MATTEUS 11:17
MATTEUS 11:17 Bybel vir almal (ABA)
Party kinders sê: “ ‘Ons het vir julle trou-musiek op die fluit gespeel, maar julle wou nie dans nie.’ “En die ander kinders sê: “ ‘Ons het vir julle 'n begrafnis-lied gesing, maar julle wou nie huil nie.’
MATTEUS 11:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sê: Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het vir julle 'n klaaglied gesing, en julle het nie getreur nie.
MATTEUS 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
“ ‘Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie! Ons het 'n treurlied gesing, en julle het nie gehuil nie!’
MATTEUS 11:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Ons het vir julle fluit gespeel, maar julle wou nie dans nie; ons het 'n treurlied gesing, maar julle wou nie weeklaag nie!’
MATTEUS 11:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het oor julle getreur, en julle het nie getreur nie.