MATTEUS 11:16
MATTEUS 11:16 Bybel vir almal (ABA)
“Wat kan Ek sê van die mense wat vandag lewe? Hulle is soos kinders wat op die oop stuk grond in die stad sit.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar waarmee sal Ek hierdie geslag vergelyk? Dit is net soos kindertjies wat op die markte sit en na hulle maats roep
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waarmee moet Ek hierdie geslag vergelyk? Hulle is net soos kinders wat op die markpleine vir mekaar sit en roep
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Maar met wie kan Ek hierdie geslag vergelyk? Hulle is soos kindertjies wat op die markpleine sit en na mekaar roep
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar waarmee sal ek hierdie geslag vergelyk? Dit is soos met kinders wat op die markte sit en na hulle maats roep
Deel
Lees MATTEUS 11