MATTEUS 11:14
MATTEUS 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
en as julle dit wil aanvaar: Johannes is die Elia wat sou kom.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:14 Bybel vir almal (ABA)
As julle glo wat die profete gesê het, dan sal julle weet Johannes die Doper is Elia wat moes kom.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as julle dit wil aanneem: hy is Elía wat sou kom.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as julle dit wil aanvaar – hy is Elia wat sou kom.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as julle dit wil ontvang, dit is Elia wat sou kom.
Deel
Lees MATTEUS 11