MATTEUS 11:13
MATTEUS 11:13 Bybel vir almal (ABA)
Die hele Ou Testament, al die boeke van die profete en van Moses, het gesê wat sal gebeur totdat Johannes gekom het.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want al die Profete en die Wet, tot en met Johannes, het daaroor geprofeteer.
Deel
Lees MATTEUS 11MATTEUS 11:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want al die profete en die wet het geprofeteer tot op Johannes.
Deel
Lees MATTEUS 11