MATTEUS 11:12
MATTEUS 11:12 Bybel vir almal (ABA)
Johannes die Doper het begin preek in die woestyn. Maar van toe af tot nou toe is mense opstandig teen God, die Koning wat in die hemel is. Hulle wil self konings wees.
MATTEUS 11:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld.
MATTEUS 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself 'n pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan, kry dit in besit.
MATTEUS 11:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe ly die koninkryk van die hemele onder geweld en probeer geweldenaars dit in besit neem.
MATTEUS 11:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele onder geweld gebuk, en die geweldenaars neem dit met geweld.