MATTEUS 10:39
MATTEUS 10:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
As jy selfsugtig aan jou eie lewe vasklou, sal jy dit verloor. Maar as jy dit ter wille van My opoffer, sal jy werklik voluit lewe.”
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:39 Bybel vir almal (ABA)
As iemand my dissipel wil wees, maar hy wil aanhou lewe en hy wil nie sterf omdat hy My dien nie, dan sal hy sy lewe verloor. Maar iemand wat sterf omdat hy My dien, sal aanhou lewe.
Deel
Lees MATTEUS 10MATTEUS 10:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind.
Deel
Lees MATTEUS 10