LUKAS 24:11
LUKAS 24:11 Bybel vir almal (ABA)
het die apostels gedink die vroue praat nonsens, en hulle het die vroue nie geglo nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk, en hulle het hul nie geglo nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vir hulle het hierdie verhaal na onsin gelyk en hulle het die vroue nie geglo nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar vir die apostels het hierdie woorde na leë praatjies geklink, en hulle het die vroue nie geglo nie.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle woorde het vir hulle gelyk as slinkse sprokies, en hulle het dit nie geglo nie.
Deel
Lees LUKAS 24