LUKAS 2:12
LUKAS 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En dit is hoe julle Hom sal herken: Julle sal ’n Kindjie vind wat in ’n krip lê en in doeke toegedraai is!”
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Julle sal weet dit is Hy wanneer julle 'n baba sien wat toegedraai is en in 'n krip lê.”
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is vir julle die teken: julle sal 'n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die krip lê.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
En dit is vir julle die teken: julle sal 'n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.”
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit sal vir julle die teken wees: Julle sal 'n pasgebore kind vind wat in doeke toegedraai is en in 'n krip lê.”
Deel
Lees LUKAS 2