LUKAS 18:27
LUKAS 18:27 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het lank na hulle gekyk en Hy het gesê: “Mense kan nie self daar inkom nie, net God kan hulle laat inkom. God kan alles doen wat Hy wil doen.”
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.
Deel
Lees LUKAS 18LUKAS 18:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop antwoord Hy: “Wat vir die mense onmoontlik is, is vir God moontlik.”
Deel
Lees LUKAS 18