LEVITIKUS 6:3
LEVITIKUS 6:3 Bybel vir almal (ABA)
of wanneer iets van 'n ander Israeliet weggeraak het, en hy kry dit, maar hy sê nie hy het dit gekry nie. Hy sê die Here is die getuie, maar hy lieg. Wanneer iemand een van hierdie dinge doen, dan het hy sonde gedoen.
LEVITIKUS 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
of dat hy iets gekry het wat weg was, en dit ontken; of dat hy vals sweer ten opsigte van enigiets wat 'n mens kan doen om hom daarmee te besondig
LEVITIKUS 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of hy kry dalk iets wat weggeraak het, maar ontken dit en lê 'n vals eed af oor enige saak waarin 'n mens in dié opsig sou kon sondig.
LEVITIKUS 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
of wanneer hy verlore goedere gevind het, dit ontken en vals sweer oor enige van die dinge wat mense gewoonlik doen en daardeur sondig
LEVITIKUS 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
of het gevind wat verlore was, en daaroor lieg en vals sweer; in al hierdie dinge wat 'n mens doen deur daarin te sondig