LEVITIKUS 25:23
LEVITIKUS 25:23 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie grond verkoop sodat dit altyd aan die nuwe eienaar behoort nie, want die land behoort aan My, julle is vreemdelinge en bywoners by My.
LEVITIKUS 25:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE grond moet ook nie vir altyd verkoop word nie; want die land is myne, omdat julle vreemdelinge en bywoners by My is.
LEVITIKUS 25:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Geen grond mag permanent verkoop word nie, want die land behoort aan My. Julle is slegs vreemdelinge en bywoners by My.