LEVITIKUS 19:37
LEVITIKUS 19:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom moet julle al my insettinge en al my verordeninge onderhou en dit doen. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gehoorsaam al my voorskrifte en bepalings en leef daarvolgens. Ek is die Here.”