LEVITIKUS 1:1
LEVITIKUS 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses geroep en Hy het met hom gepraat uit die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het.
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die HERE het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Moses geroep en uit die tent van ontmoeting vir hom gesê
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het Moses geroep en uit die Tent van Ontmoeting met hom gepraat. Hy het vir hom gesê
Deel
Lees LEVITIKUS 1LEVITIKUS 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het Moses geroep en met hom gespreek uit die tent van samekoms en gesê
Deel
Lees LEVITIKUS 1