JUDAS 1:19
JUDAS 1:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is hierdie mense wat skeuring bring; hulle is gerig op die aardse dinge; hulle het nie die Gees nie.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:19 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie mense wat altyd wil spot, sê en doen dinge wat gelowiges vyande laat word van mekaar. Hierdie mense wat altyd wil spot, lewe soos mense van hierdie wêreld omdat hulle nie die Heilige Gees in hulle harte het nie.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie mense bring verdeeldheid; hulle word deur hulle natuurlike drange beheers en nie deur die Gees van God nie.
Deel
Lees JUDAS 1JUDAS 1:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is hulle wat hulleself afsonder, sensueel, sonder die Gees.
Deel
Lees JUDAS 1