JOËL 1:1
JOËL 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het met Joël gepraat. Joël was die seun van Petuel.
Deel
Lees JOËL 1JOËL 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE woord van die HERE wat tot Joël, die seun van Pétuel, gekom het.
Deel
Lees JOËL 1JOËL 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die woord van die Here wat gekom het tot Joël seun van Petuel
Deel
Lees JOËL 1JOËL 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is die woord van die HERE aan Joël, seun van Petuel.
Deel
Lees JOËL 1JOËL 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die woord van die HERE wat tot Joël, die seun van Petuel, gekom het.
Deel
Lees JOËL 1