JOB 5:8
JOB 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek? Ek sal bid tot God wanneer dit sleg gaan met my, ek sal Hom vra om my te help.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR wat my aangaan, ek sou na God vra en my saak aan die Godheid voorlê
Deel
Lees JOB 5JOB 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek, daarenteen, sou God raadpleeg, aan God sou ek my saak voorlê
Deel
Lees JOB 5JOB 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sou na God soek, en aan God sou ek my saak toevertrou
Deel
Lees JOB 5