JOB 5:25
JOB 5:25 Bybel vir almal (ABA)
Jy sal weet dat jy 'n groot nageslag het, jou afstammelinge sal so baie wees soos die gras in die veld.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook sal jy uitvind dat jou kroos talryk is en jou nakomelinge soos die plante van die aarde.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal 'n groot nageslag hê, jou nakomelinge sal so veel wees soos die gras in die veld.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy sal dit beleef dat jou nageslag baie is; jou nakomelinge sal wees soos die plante van die aarde.
Deel
Lees JOB 5JOB 5:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy sal ook weet dat jou nageslag groot sal wees en jou nageslag soos die gras van die aarde.
Deel
Lees JOB 5