JOHANNES 3:17
JOHANNES 3:17 Bybel vir almal (ABA)
God het sy Seun na die mense toe gestuur, maar nie om die mense te straf nie. Nee, God het Hom gestuur om hulle te red.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.
Deel
Lees JOHANNES 3JOHANNES 3:17 Die Boodskap (DB)
God het nie die Seun na hierdie wêreld toe gestuur om net vir almal te kom sê hoe sleg hulle is nie. Nee, Hy het Hom gestuur sodat mense wat sleg was weer by God kon uitkom.
Deel
Lees JOHANNES 3