JOHANNES 3:14
JOHANNES 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Net soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, só moet die Seun van die Mens verhoog word
JOHANNES 3:14 Bybel vir almal (ABA)
Moses het die slang hoog aan 'n paal gehang in die woestyn. So moet die mense ook vir My, die Seun van die mens, hoog aan 'n kruis hang.
JOHANNES 3:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word
JOHANNES 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moses het die slang in die woestyn hoog op 'n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word
JOHANNES 3:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En net soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die Mens verhoog word
JOHANNES 3:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word.