JOHANNES 20:27
JOHANNES 20:27 Die Boodskap (DB)
Hy sê toe vir Tomas: “Bring jou vinger. Kyk na my hande. Kom, sit jou hand hier op die wond in my sy. Moenie twyfel dat dit regtig Ek is nie. Aanvaar dit!”
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:27 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Hy vir Tomas: “Kom, druk jou vinger hier in my hande en kyk, en kom druk jou hand in die gat in my sy. Jy moenie ongelowig wees nie, jy moet glo!”
Deel
Lees JOHANNES 20JOHANNES 20:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig.
Deel
Lees JOHANNES 20