JOHANNES 14:5
JOHANNES 14:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tomas sê vir Hom: Here, ons weet nie waar U gaan nie; en hoe kan ons die weg ken?
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:5 Bybel vir almal (ABA)
Tomas het vir Hom gesê: “Here, ons weet nie waarnatoe U gaan nie. Daarom ken ons ook nie die pad daarnatoe nie.”
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Thomas sê vir Hom: Here, ons weet nie waar U gaan nie, en hoe kan ons die weg ken?
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tomas sê toe vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg daarheen ken?”
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Thomas sê vir Hom: “Here, ons weet nie waarheen U gaan nie; hoe kan ons dan die weg ken?”
Deel
Lees JOHANNES 14