JOHANNES 14:2
JOHANNES 14:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar is baie plek om te woon in my Vader se huis. Ek praat die waarheid wanneer Ek sê Ek gaan na my Vader se huis om julle plek gereed te maak.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.
Deel
Lees JOHANNES 14JOHANNES 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie.
Deel
Lees JOHANNES 14