JOHANNES 1:5
JOHANNES 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie lig skyn in die donker, en die donker kon nie die lig doodmaak nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die lig skyn in die duisternis; en die duisternis het dit nie begryp nie.
Deel
Lees JOHANNES 1JOHANNES 1:5 Die Boodskap (DB)
Mense wat reg lewe, het soos ’n helder lig in die donker, sondige wêreld ingeskyn. Hierdie donker wêreld wou niks met hulle te doen hê nie, maar kon hulle ook nie keer nie.
Deel
Lees JOHANNES 1