JEREMIA 42:3
JEREMIA 42:3 Bybel vir almal (ABA)
Jou God die Here moet vir ons sê waarnatoe ons moet gaan en wat ons moet doen.”
Deel
Lees JEREMIA 42JEREMIA 42:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die HERE u God aan ons bekend maak die pad waarop ons moet gaan, en wat ons te doen staan.”
Deel
Lees JEREMIA 42JEREMIA 42:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vra die HERE jou God wat ons moet doen en waarheen ons moet gaan.”
Deel
Lees JEREMIA 42JEREMIA 42:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat die HERE u God ons bekend mag maak die pad wat ons moet trek, en die saak wat ons moet doen.
Deel
Lees JEREMIA 42JEREMIA 42:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bid tog dat die Here jou God aan ons bekend maak waarheen ons moet gaan en wat ons moet doen.”
Deel
Lees JEREMIA 42