JEREMIA 1:1
JEREMIA 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die dinge wat Jeremia gesê en gedoen het. Jeremia was 'n seun van Gilkija, een van die priesters in die stad Anatot, in die land Benjamin.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE woorde van Jeremia, die seun van Hilkía, uit die priesters wat in Ánatot, in die land Benjamin was
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woorde van Jeremia. Hy was 'n seun van Gilkija en 'n priester uit Anatot in Benjamin.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die woorde van Jeremia, seun van Hilkia, uit die priestergeslag in Anatot, in die gebied van Benjamin.
Deel
Lees JEREMIA 1JEREMIA 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die woorde van Jeremia, die seun van Hilkía, van die priesters wat in Anatot in die land Benjamin was
Deel
Lees JEREMIA 1