JAKOBUS 3:8
JAKOBUS 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar niemand kan die tong mak maak en oor hom regeer nie. Die tong sê slegte dinge en niemand kan dit stilmaak nie. Die tong is so gevaarlik soos gif wat mense kan doodmaak.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die tong kan geen mens tem nie; dit is 'n onbedwingbare kwaad, vol dodelike gif.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar geen mens kan die tong tem nie. Dit is 'n rustelose kwaad, vol dodelike gif.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar geen mens kan die tong tem nie; dit is 'n onbestendige kwaad, vol dodelike gif.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die tong kan niemand tem nie; dit is 'n weerbarstige euwel, vol dodelike gif.
Deel
Lees JAKOBUS 3