JAKOBUS 3:18
JAKOBUS 3:18 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat reg doen, maak vrede tussen mense, en hulle lewe self ook in vrede.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die vrug van die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie wysheid bring jou in die regte verhouding met God, en jy moet dit gebruik om vrede te maak.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En die vrug van •geregtigheid word in vrede gesaai vir hulle wat vrede maak.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die vrug van geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak.
Deel
Lees JAKOBUS 3