JAKOBUS 2:26
JAKOBUS 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:26 Bybel vir almal (ABA)
'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is geloof ook dood wanneer 'n mens nie doen wat God wil hê nie.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want net soos die liggaam sonder asem dood is, só is die geloof sonder dade dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is die geloof sonder die werke ook dood.
Deel
Lees JAKOBUS 2