JAKOBUS 2:22
JAKOBUS 2:22 Bybel vir almal (ABA)
Nou kan jy verstaan dat Abraham gesê het hy glo in God, want hy het gedoen wat God wil hê. Ja, hy het gedoen wat God wil hê, en dít het gewys dat hy heeltemal in God glo.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sien jy dat die geloof saamgewerk het met sy werke en dat die geloof volkome geword het uit die werke?
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sien dus dat sy geloof met dade gepaardgegaan het en dat dit eers deur dade volkome geword het.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kan jy sien dat die geloof meegewerk het met sy dade, en dat vanuit die dade die geloof volkome geword het?
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sien jy hoe geloof saamgewerk het met sy werke, en deur die werke die geloof volmaak geword het?
Deel
Lees JAKOBUS 2