JESAJA 7:14
JESAJA 7:14 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sal die Here self vir julle 'n teken wys. Kyk, die jong vrou verwag 'n baba. Sy sal 'n seun kry en sy sal hom Immanuel noem.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal die HERE self aan julle 'n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar en hom Immánuel noem.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:14 Die Boodskap (DB)
In elk geval, die Here sal self vir jou ’n teken gee: ’n jong vrou sal swanger word en ’n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem.
Deel
Lees JESAJA 7