JESAJA 64:9
JESAJA 64:9 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moenie aanhou om vir ons kwaad te wees nie, U moenie altyd aan ons sondes dink nie. Kyk asseblief na ons, onthou ons almal is u mense.
JESAJA 64:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, wees nie uitermate toornig nie, en dink nie vir ewig aan die ongeregtigheid nie; aanskou dit tog dat ons almal u volk is.
JESAJA 64:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet tog nie aanhou kwaad wees vir ons nie, Here, moenie ons sonde vir altyd teen ons hou nie, onthou tog ons is almal u volk.
JESAJA 64:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie mateloos toornig wees nie, HERE; moenie vir altyd ons sondeskuld onthou nie! Ja, sien tog in: Ons almal is u volk.
JESAJA 64:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Moenie baie pynlik wees nie, HERE, en dink nie vir ewig aan die ongeregtigheid nie; kyk, kyk, ons bid U, ons is almal u volk.