JESAJA 64:12
JESAJA 64:12 Die Boodskap (DB)
Gaan U hierdie dinge dan maar net so los, Here? Gaan U maar net stilbly en toelaat dat ons so vreeslik swaarkry?
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:12 Bybel vir almal (ABA)
Here, U sien hierdie dinge, wil U niks doen om ons te help nie? Wil U altyd net stilbly en ons laat swaarkry?
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, sal U by hierdie dinge U bedwing? Sal U swyg en ons uitermate verdruk?
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Raak hierdie dinge U dan nie, Here? Gaan U nie ingryp nie? Gaan U aanhou om ons te laat ly?
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sal U oor hierdie gebeure U bedwing, HERE? Sal U bly swyg, ons mateloos verneder?
Deel
Lees JESAJA 64