JESAJA 64:10
JESAJA 64:10 Bybel vir almal (ABA)
U gewyde stede het 'n woestyn geword, Sion het 'n woestyn geword, daar is nie mense in Jerusalem nie.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U heilige stede het 'n woestyn geword; Sion het 'n woestyn geword, Jerusalem 'n wildernis.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
U heilige stad het 'n woestyn geword: Sion het 'n woestyn geword, Jerusalem is onbewoonbaar.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U heilige stede het woestyn geword: Sion is 'n woestyn, Jerusalem het 'n woesteny geword.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U heilige stede is 'n woestyn, Sion is 'n woestyn, Jerusalem 'n wildernis.
Deel
Lees JESAJA 64