JESAJA 64:1
JESAJA 64:1 Bybel vir almal (ABA)
U moet die hemel oopskeur en afkom, sodat die berge voor U bewe.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
AG, as U maar die hemele wou skeur, wou neerdaal, dat die berge wankel voor u aangesig
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U maar die hemel wou oopskeur en wou afkom sodat die berge voor U skud!
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As U maar die hemel wou oopskeur en afdaal – die berge sal bewe van u teenwoordigheid.
Deel
Lees JESAJA 64JESAJA 64:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ag, as U die hemele sou skeur, dat U wou neerdaal, dat die berge voor u aangesig kan afvloei
Deel
Lees JESAJA 64