JESAJA 63:6
JESAJA 63:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek het die volke in my woede vertrap. Ek het hulle laat steier van woede. Ek het hulle bloed oor die grond laat vloei.”
JESAJA 63:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek was kwaad en Ek het volke plat getrap, Ek het hulle doodgetrap en hulle bloed in die grond laat wegvloei.”
JESAJA 63:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek het volke vertrap in my toorn en hulle dronk gemaak in my grimmigheid; en Ek het hulle lewensap op die aarde laat afloop.
JESAJA 63:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het volke getrap in my toorn, Ek het hulle laat steier deur my woede, Ek het hulle bloed oor die grond laat vloei.
JESAJA 63:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het volke vertrap in my toorn, hulle dronk gemaak in my woede. Ek het hulle lewensbloed op die grond laat uitloop.”