JESAJA 62:2
JESAJA 62:2 Bybel vir almal (ABA)
Die volke en hulle konings sal sien jy is soos Ek wil hê jy moet wees en jy is 'n sterk stad. Hulle sal vir jou 'n nuwe naam gee, die Here het self daardie naam gekies.”
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die nasies sal jou geregtigheid sien en al die konings jou heerlikheid; en jy sal met 'n nuwe naam genoem word wat die mond van die HERE sal noem.
Deel
Lees JESAJA 62JESAJA 62:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die nasies sal sien dat jy gered is, Jerusalem, al die konings sal sien dat jy mag het. Jy sal 'n nuwe naam kry, 'n naam wat die Here self vir jou gekies het.
Deel
Lees JESAJA 62