JESAJA 6:9
JESAJA 6:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Gaan sê vir hierdie volk: ‘Julle sal hoor en hoor wat Ek sê, maar julle sal nie verstaan nie. Julle sal kyk en kyk, maar julle sal nie weet wat julle sien nie.’
JESAJA 6:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het gespreek: Gaan sê aan hierdie volk: Hoor altyddeur, maar verstaan nie, en sien altyddeur, maar bemerk nie.
JESAJA 6:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here gesê: “Gaan sê vir hierdie volk: Julle sal hoor en hoor en tog sal julle niks verstaan nie, en kyk en kyk en tog niks sien nie.”
JESAJA 6:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gesê: “Gaan sê vir hierdie volk, ‘Luister goed, maar moenie verstaan nie; kyk goed, maar moenie begryp nie.’
JESAJA 6:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: Gaan sê vir hierdie volk: Hoor tog, maar verstaan nie; en sien julle wel, maar bemerk nie.