JESAJA 6:6
JESAJA 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar een van die serafs het na my toe gevlieg met 'n gloeiende kool in sy hand, wat hy met 'n tang van die altaar af geneem het
JESAJA 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Een van die serafs het na my toe gevlieg. In sy hand was 'n warm vuur-kool, hy het dit met 'n tang gevat van die altaar.
JESAJA 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een van die serafs het toe 'n gloeiende kool met 'n tang van die altaar af gevat en na my toe gevlieg.
JESAJA 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Een van die serafs het na my toe gevlieg met 'n gloeiende kool by hom wat hy met 'n tang van die altaar af geneem het.
JESAJA 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het een van die serafs na my toe gevlieg met 'n gloeiende kool in sy hand wat hy met die tang van die altaar af geneem het.