JESAJA 6:4
JESAJA 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Die serafs het baie hard gepraat, die deure het gebewe, en die tempel het vol rook geword.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die drumpelposte het gebewe van die geluid van die roepers, en die huis het vol rook geword.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het so hard geroep dat die deure in hulle kosyne gerammel het en die tempel vol rook geword het.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die deurpenne in die drumpel het gebewe van die geluid van die een wat roep. Die tempel het vol rook geword.
Deel
Lees JESAJA 6JESAJA 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die deurposte het beweeg van die stem van hom wat geroep het, en die huis was vol rook.
Deel
Lees JESAJA 6