JESAJA 54:3
JESAJA 54:3 Bybel vir almal (ABA)
Want jy sal groter word na al die kante toe, jou nageslag sal ander volke oorwin en hulle sal weer woon in die stede waar nou niemand is nie.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want jy sal regs en links uitbreek, en jou nageslag sal nasies in besit neem en verwoeste stede bevolk.
Deel
Lees JESAJA 54JESAJA 54:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
want jy sal na alle kante toe uitbrei; jou nageslag sal nasies verdryf en in die stede wat nou verwoes is, gaan woon.
Deel
Lees JESAJA 54