JESAJA 45:22
JESAJA 45:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wend julle tot My en laat julle red, alle eindes van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:22 Die Boodskap (DB)
Laat almal oor die hele wêreld na My toe kom dat Ek julle kan bevry. Daar is mos nie ’n ander God wat dit vir julle kan doen nie.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:22 Bybel vir almal (ABA)
Almal op die aarde, julle moet na My toe kom, Ek wil julle red. Ek is God, daar is nie 'n ander God nie.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom na My toe dat julle gered kan word, almal op die aarde, want Ek is God, daar is geen ander nie.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Wend julle tot My, en word verlos, almal van die uithoeke van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.
Deel
Lees JESAJA 45