JESAJA 45:11
JESAJA 45:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die Here wat praat, die Heilige God van Israel. Hy het Israel gemaak. Hy sê: “Hoekom vra julle wat sal gebeur en wie my kinders is? Hoekom wil julle vir my sê wat Ek moet doen?
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sê die HERE, die Heilige van Israel en sy Formeerder: Vra My aangaande die toekomstige dinge; vertrou my seuns en die werk van my hande aan My toe!
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here, die Heilige van Israel, die Skepper van Israel: Durf julle van My rekenskap vra oor wat gaan gebeur? Durf julle aan My voorskryf oor my kinders en oor die werk van my hande?
Deel
Lees JESAJA 45