JESAJA 40:2
JESAJA 40:2 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet die mense van Jerusalem bly maak, julle moet vir hulle sê hulle is nou nie meer slawe nie, hulle het klaar swaargekry. Ek het hulle klaar gestraf oor al hulle sondes.”
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van die HERE dubbel ontvang het vir al haar sondes.
Deel
Lees JESAJA 40JESAJA 40:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bring vir Jerusalem die goeie tyding, sê vir hom sy swaarkry is verby, hy het geboet vir sy sonde, hy het van die Here die volle straf ontvang vir al sy sondes.
Deel
Lees JESAJA 40