HEBREËRS 13:2
HEBREËRS 13:2 Die Boodskap (DB)
Wees gasvry, want dit het al gebeur dat mense hemelse wesens vriendelik ontvang het sonder om eens agter te kom wat hulle regtig was.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou om vriendelik te wees met vreemdelinge, want party mense wat dit gedoen het, was vriendelik met engele, maar hulle het nie geweet dat dit engele is nie.
Deel
Lees HEBREËRS 13HEBREËRS 13:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg.
Deel
Lees HEBREËRS 13