HEBREËRS 10:19
HEBREËRS 10:19 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, vriende, omdat Jesus vir ons gesterf het, mag ons na God toe gaan in die gewyde tempel.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TERWYL ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van Jesus
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Broers, ons het dus nou deur die bloed van Jesus vrye toegang tot die heiligdom
Deel
Lees HEBREËRS 10