HEBREËRS 1:14
HEBREËRS 1:14 Bybel vir almal (ABA)
Nee, Hy het dit nie vir die engele gesê nie. Want hulle is almal geeste wat vir God werk, en Hy stuur hulle om die mense te help, want God wil die mense red.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is hulle dan nie almal geeste in diens van God, wat Hy uitstuur om dié te dien wat die saligheid gaan beërf nie?
Deel
Lees HEBREËRS 1