GENESIS 8:3
GENESIS 8:3 Bybel vir almal (ABA)
Die water het minder en minder geword en weggesak. Na 150 dae het die water baie vlakker geword.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die waters geleidelik van die aarde teruggegaan, en die waters het afgeneem aan die end van honderd-en-vyftig dae.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die water het al hoe meer weggesak van die aarde af. Na honderd en vyftig dae het die water so gesak
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die water het geleidelik van die aarde af teruggevloei. Die water het ná verloop van honderd-en-vyftig dae minder geword.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die waters het voortdurend van die aarde af teruggekeer, en aan die einde van die honderd-en-vyftig dae het die waters afgeneem.
Deel
Lees GENESIS 8