GENESIS 50:4
GENESIS 50:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe die routyd verby was, het Josef vir die mense in die farao se paleis gesê: “Help my asseblief. Gaan praat met die farao en sê vir hom
GENESIS 50:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die dae van geween oor hom verby was, het Josef met die huis van Farao gespreek en gesê: As ek dan guns in julle oë gevind het, spreek tog dit voor die ore van Farao
GENESIS 50:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hierdie routyd verby was, het Josef vir die amptenare van die farao gesê: “As julle my goedgesind is, praat dan tog met die farao en sê vir hom
GENESIS 50:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die dae van rou oor hom verby was, het Josef met die huis van die farao gepraat en gesê: “As ek guns geniet in julle oë, gaan praat asseblief direk met die farao en sê
GENESIS 50:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die dae van sy rou verby was, het Josef met die huis van Farao gespreek en gesê: As ek nou genade in julle oë gevind het, spreek tog voor die ore van Farao en sê