GENESIS 50:3
GENESIS 50:3 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het 40 dae gewerk om iemand te balsem. Ná die 40 dae het die hele Egipte 70 dae lank oor Jakob gerou.
GENESIS 50:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank duur die dae van balseming. En die Egiptenaars het hom sewentig dae lank beween.
GENESIS 50:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het veertig dae gevat om 'n lyk te balsem, en Egipte het sewentig dae lank oor Jakob gerou.
GENESIS 50:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarvoor was 'n volle veertig dae nodig, want soveel dae neem dit om te balsem. Die Egiptenare het sewentig dae lank oor hom gerou.
GENESIS 50:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En veertig dae het vir hom vervul; want so is die dae van die gebalsemdes vervul, en die Egiptenaars het oor hom getreur en sewentig dae lank.