GENESIS 42:9
GENESIS 42:9 Bybel vir almal (ABA)
Josef dink toe aan die droom wat hy oor hulle gehad het en hy sê vir hulle: “Julle is spioene. Julle het gekom om te kyk waar julle die land kan aanval.”
Deel
Lees GENESIS 42GENESIS 42:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe dink Josef aan die drome wat hy aangaande hulle gedroom het; en hy sê vir hulle: Julle is spioene, julle het gekom om te kyk waar die land oop is.
Deel
Lees GENESIS 42GENESIS 42:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het aan sy drome van vroeër gedink en vir hulle gesê: “Julle is spioene. Julle het net kom kyk waar die land maklik ingeval kan word.”
Deel
Lees GENESIS 42